Downloadable user - friendly Classroom resources

LEWENSVAARDIGHEID LESBEPLANNING GRAAD 2 KWARTAAL 2

R300,00

Lewensvaardigheid Kwartaal 2 Graad 2 Onderwyser lesbeplanning

– 10 weke Powerpoint Presentations (ENPDF) met instruksies vir onderwyser, tema besprekings vir PSW, asook aktiwiteite vir Visuele Kunste, Uitvoerende Kunste en Liggaamsopvoeding
– 10 weeklikse lesplanne vir onderwyser lĂȘer.
– Werkkaarte
– Assesserings vir die hele kwartaal.
– BONUS/ EKSTRA Assessering vir die hele kwartaal.
– Video’s
– Onderwyser Onderrigplanne vir albei assesserings.
– Aktiwiteitsblad vir Uitvoerende Kunste, Visuele Kunste en Liggaamsopvoeding sodat leerders dit nie hoef uit te skryf nie.

TEMAS in die lesbeplanning is: Seisoene, plaasdiere, wilde diere, water diere, diere skuilings, vakansiedae.

Kopiereg: Alle ouditiewe materiaal soos videos is gratis en Esmerelda se Klaskamer Hulpbronne neem geen krediet vir danse/ video’s/ liedjies nie. Die ouditiewe materiaal is wel nodig, en vorm deel van die lesbeplanning.

Vir ‘n vol view van produk: https://www.facebook.com/media/set/?vanity=esmereldaseklaskamer&set=a.930980362369371

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Follow by Email