Description
GR 2 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE (Not Home Language) TERM 4
*****Die hele kwartaal se beplanning sluit in:
– POWERPOINT PRESENTATIONS en PDF DOKUMENTE vir elke week (duidelike instruksies aan onderwyser en aktiwiteite wat gedoen moet word.)
– TAP (Teacher Assessment Plan)
– Lesbeplanning (weekliks vir leêr)
– Assesserings vir die kwartaal
– Werkkaarte/ leestekste/ leesbegriptoetse
– Spelwoorde lys + Speltoets lys
– Huiswerk Spelwoorde en diktering sinne.
-Lys van Mondelinge aktiwiteite wat bewyse is vir departement. Leerders kan dit in boeke plak.
– BONUS!!! SIGWOORDE in Powerpoint en PDF.
Reviews
There are no reviews yet.