Downloadable user - friendly Classroom resources

LEWENSVAARDIGHEID KWARTAAL 1 GRAAD 2 Lesbeplanning

R300,00

Lewensvaardigheid Kwartaal 1 Graad 2 Onderwyser lesbeplanning

– 10 weke Powerpoint Presentations (ENPDF) met instruksies vir onderwyser, tema besprekings vir PSW, asook aktiwiteite vir Visuele Kunste, Uitvoerende Kunste en Liggaamsopvoeding
– 10 weeklikse lesplanne vir onderwyser lĂȘer.
– Werkkaarte
– Assesserings vir die hele kwartaal.
– BONUS Assessering vir die hele kwartaal.
– Video’s
– Onderwyser Onderrigplanne vir albei assesserings.
– Aktiwiteitsblad vir Uitvoerende Kunste, Visuele Kunste en Liggaamsopvoeding sodat leerders dit nie hoef uit te skryf nie.

TEMAS in die lesbeplanning is: Wat ons nodig het om te lewe (Gesonde kos, voedselgroepe, skoon lug, water, waterbesparing, watergebruik), Ek en ander, Almal is besonders (verskille en ooreenkoste, gestremdhede), Gesonde leefstyl (bederfbare en nie-bederfbare produkte, skadelike dinge vir ons liggaam en goeie gewoontes), godsdienstige vakansiedae.

Kopiereg: Alle ouditiewe materiaal soos videos is gratis en Esmerelda se Klaskamer Hulpbronne neem geen krediet vir danse/ video’s/ liedjies nie. Die ouditiewe materiaal is wel nodig, en vorm deel van die lesbeplanning.

Vir meer inligting, volg die skakel: https://www.facebook.com/media/set/?set=a.878140414320033&type=3

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Follow by Email