Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
LEWENSVAARDGHEID KWARTAAL 3 GRAAD 2 Lesbeplanning
R300,00
Lewensvaardigheid Kwartaal 3 Graad 2 Onderwyser lesbeplanning
– 10 weke Powerpoint Presentations (EN PDF) met instruksies vir onderwyser, tema besprekings vir PSW, asook aktiwiteite vir Visuele Kunste, Uitvoerende Kunste en Liggaamsopvoeding.
– Die Powerpoints in PDF kan geprint word as plakkate ook!
– 10 weeklikse lesplanne vir onderwyser lĂȘer.
– Werkkaarte
– Assesserings vir die hele kwartaal.
– BONUS/ EKSTRA Assessering vir die hele kwartaal.
– Video’s
– Onderwyser Onderrigplanne vir albei assesserings.
– Aktiwiteitsblad vir Uitvoerende Kunste, Visuele Kunste en Liggaamsopvoeding sodat leerders dit nie hoef uit te skryf nie.
TEMAS in die lesbeplanning is: Grond, vervoer, Padveiligheid, spesiale vakansie dae (Vrouedag en Erfenisdag)
Kopiereg: Alle ouditiewe materiaal soos videos is gratis en Esmerelda se Klaskamer Hulpbronne neem geen krediet vir danse/ video’s/ liedjies nie. Die ouditiewe materiaal is wel nodig, en vorm deel van die lesbeplanning.
Vir volle view van hele lesbeplanning, loer hier: https://www.facebook.com/media/set?vanity=esmereldaseklaskamer&set=a.1004729771661096
Reviews
There are no reviews yet.