Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
AFRIKAANS FAL TERM 3 GRADE 2 LESSON PLANNING
R300,00
*****Die hele kwartaal se beplanning sluit in:
– 10 POWERPOINT PRESENTATIONS en PDF DOKUMENTE vir elke week (duidelike instruksies aan onderwyser en aktiwiteite wat gedoen moet word.)
– TAP (Teacher Assessment Plan)
– 10 weke se Lesbeplanning (weekliks vir leêr)
– Assesserings vir die kwartaal
– Werkkaarte/ leestekste/ leesbegriptoetse/ liedjies
– Spelwoorde lys + Speltoets
-Huiswerk
-Lys van Mondelinge aktiwiteite wat bewyse is vir departement. Leerders kan dit in boeke plak.
Weens veranderinge by skool word dokumente in PDF en Word aangestuur sodat onderwysers dokumente kan verander volgens hul eie vereistes. Let wel dat alle auditoriese hulpmiddels in lesbeplanning gratis is en geen krediet kan gegee word aan ons nie. Dit vorm wel deel van die beplanning.
Please install the ABC Junior Font.
For a detailed view, follow the link: https://www.facebook.com/media/set/?set=a.928403014395459&type=3
GR 2 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE (Not Home Language) TERM 3










Reviews
There are no reviews yet.