Description
*****Die hele kwartaal se beplanning sluit in:
– 10 POWERPOINT PRESENTATIONS en PDF DOKUMENTE vir elke week (duidelike instruksies aan onderwyser en aktiwiteite wat gedoen moet word.)
– TAP (Teacher Assessment Plan)
– 10 weke se Lesbeplanning (weekliks vir leêr)
– Assesserings vir die kwartaal
– Werkkaarte/ leestekste/ leesbegriptoetse/ liedjies
– Spelwoorde lys + Speltoets
-Lys van Mondelinge aktiwiteite wat bewyse is vir departement. Leerders kan dit in boeke plak.
Weens veranderinge by skool word dokumente in PDF en Word aangestuur sodat onderwysers dokumente kan verander volgens hul eie vereistes. Werk is volgens 2021 ATP uitgewerk. Geen krediet word geneem vir liedjies nie, en dit is n gratis hulpbron wat ook op YOUTUBE gekyk kan word.
Please install the ABC Junior Font.
For a detailed view, follow the link: https://www.facebook.com/media/set/?set=a.843381069564321&type=3
Reviews
There are no reviews yet.